| Zander
Hi my naam is Zander, ek is gebore op die 23ste Julie, 2008. My Mammie en Pappie het my eers 'n week later verwag, maar ek het besluit ek is gereed vir die wereld!
Ek is om 7h13 gebore, en het 2,84Kg geweeg. Ek was maar net 48cm lank!
Dankie dat jy my web-werf besoek, los asb vir my 'n boodskap! |